<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>A</key>
<lyrics>[C1]
.     A            D      A    D        A      E
   Jesus roep die kindertjies Moet hul nie verhinder nie
.  A             D        A
   Hy wil hul omhels en seen
.    D    A          E      A
   En Sy liefde aan hul verleen

[V1]
. A
 Die kinders van die wêreld
.       D             A
 Die kinders van ons land
.  D              A                  Bm          E
 Moet hul nie verwaarloos nie Vat elkeen aan sy hand

[V2]
.  A              A
 Leer hulle van liefde
.     D              A
 En waardes uit jul hart
. D                 A
 Deel met hul jul drome
.    Bm           E
 Vanuit die Vaderhart

[C2]
.          A            D        A  D        A      E
   Want Jesus roep die kindertjies Moet hul nie verhinder nie
.  A             D        A
   Hy wil hul omhels en seën
.   D      A         E      A
   En Sy liefde aan hul verleen
.   D      A         E       A (D - A - E - A)
   En Sy liefde aan hul verleen</lyrics>
<title>Jesus roep die kinderjies combo</title>
</song>